Terwyl jy saam met vriende of familie ’n ligte aandete geniet by die Science@Dinner-geleentheid, wys ons jou hoe alles op die tafel gebruik kan word om prettige wetenskapaktiwiteite, wat sommige basiese konsepte in die alledaagse lewe verduidelik, te doen.
Genre: Interdissiplinêr / Interdisciplinary
Taal / Language: Afrikaans
Tydsduur / Running time at full length:90 min