Wees deel van die gehoor tydens ’n opname van die gewilde Afrikaanse RSG-radioprogram, Sterre en Planete. Ontmoet Prof. Matie Hoffman en Willie Koorts en leer meer oor ’n interessante onderwerp in sterrekunde.
Genre: Interdissiplinêr / Interdisciplinary
Taal / Language: Afrikaans
Tydsduur / Running time at full length:90 min