Aangebied deur die Landbouburger se redakteur Samantha van den Berg. Sy gesels met Landbou-akademikus Professor Theo Kleynhans oor moderne boerdery, en hoe sy lewe verander het vanaf akademikus na landboupraktisyn.
Niël Rademan (bariton), Paulina Malefane (sopraan), Miroslav Chakaryan (viool), Susan Mouton (tjello), Elna van der Merwe (klavier), en die RUK-koor o.l.v. Pam de Goede
Spirituele keuses soos Amazing Grace, Danny Boy en I’ll walk with God.
Klassiek: Van Holland tot Heidelberg 23 Sep 2026 11:30
Kaat Vanhaverbeke (akkordeon) en Josie McClure (saksofoon) - NorthSouth Duo Lewendige kultureel diverse werke: Roemeens, Spaans, Hollands, Pools, Balkans, en Suid-Afrikaanse musiek
11:30 | Proeviand | 60 min
Klassiek: Van Holland tot Heidelberg 23 Sep 2026 11:30
14:00 - 17:00 Craft Collective Artists Slow Stitching: Kom dans stadig met lappies en garing Aangebied deur Esther Snyman van die Sleeping Beauty Kwilters
Kom speel met moeder aarde se klei tussen jou vingers. Ons ets en druk (we do organic printing and etching on clay) organiese materiale in klei en beleef hoe klei elke afdruk wat jy daarop ets, vir jou terug spieël. Die bak word gebak of kruik word met glasuur bedek sodat jy dit funksioneel kan gebruik in jou kombuis. Dit moet 2 keer deur die pottery kiln gebak word tot 1100grade. Dit kan n week later by Proeviant afgehaal word.
Minette du Toit Pearce (mezzo-sopraan), Paulina Malefane (sopraan), Corneil Muller (bariton), Elna van der Merwe (orrel en klavier). Windworx Simfoniese blaasorkes (o.l.v. Pamela Kierman en Riaan van Wyk), en ’n feeskoor o.l.v. Betsie Ryke en Ravic Fielies
Erfeniskos: Bobotie en Pinotage-kombinasie Musiek: Melodika met Irene Sutherland (klavier/viool), Merinda Uys (klavier/tjello),Christelle Gildenhuys (fluit/tjello/klavier) Heerlike bobotie bedien saam met een van Suid-Afrika se beste Pinotage-wyne van Meerendal.
Woordkuns: Adam Small: die viering van ’n vol lewe. 24 Sep 2026 15:00
Dean Balie lees en sing Adam Small se gunsteling werke. Adam Small was ’n skrywer, digter en akademikus wat sy lewe gewy het aan Kaapse poësie en dramas. Hy was ’n held van sy tyd en is steeds ’n lewende stem.
15:00 | Congregational Kerkie | 60 min | R220
Woordkuns: Adam Small: die viering van ’n vol lewe. 24 Sep 2026 15:00
Theo is die skrywer van die romans Skool (2011) en Strafjaart (2019). Strafjaart is in 2020 met die Jan Rabie-Rapport-prys bekroon. Sy nuutste boek, Klein Konings, verskyn in 2025. Theo is ook die uitvoerende hoof van die Jakes Gerwel Stigting, en is gemoeid met die opleiding van jong skrywers by die beroemde Paulet Huis in Somerset-Oos (KwaNojoli).
Met José Dias (klavier) & Johanna Roos (viool) ’n Blomsiklus deur Niel van der Watt, en ’n uitvoering bestaande uit ’n reeks werke wat Brahms vir die viool geskryf het.
Lee-Ann van Rooi lees haar gunsteling gedigte: Jolyn Phillips, Ronelda Kamfer, Bibi Slippers en Veronique Jephtas. Sy vereer ook die ontslape digter en ikoon Diana Ferrus.