Joshua na die Reën en sy volle band bied ‘n musiekervaring wat soos die spanning tussen sonstof en die aarde se atmosfeer saamweef om die Noorderligte te vorm.
“Noorderligte boog vanuit jou Jy is die draad tussen sonstof en die aarde se atmosfeer Ek werp al my winters voor jou Jy buig orent Fluister bloeisels en Lentes”