Webtickets - WINTERFEST 2026: Joshua na die Reën - akoestiese solo show

WINTERFEST 2026: Joshua na die Reën - akoestiese solo show

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
22-JUN-2026 17:00

WINTERFEST 2026: Joshua na die Reën - akoestiese solo show

Drostdy Theatre, Cnr Alexander St &, Bird St, Stellenbosch

Theatre
General Admission R380.00
Add to Calendar
Kom geniet die vertoning as deel van Drostdy Teater se Winterfeesprogram! Ons gaan die kaggel in ons “Upstage Lounge” aansteek en die gaste bederf met ‘n heerlike tuisgemaakte ete!

Ete: 17:00 (Ingesluit)
Vertoning: 19:00
Kontantkroeg beskikbaar.