Frank Opperman - Reunie

Frank Opperman - Reunie

About

Stel jou ‘n skoolreünie voor waar elkeen ‘n spreekbeurt voor die mikrofoon kry en in ‘n hanswors
verander! Dit is dieselfde skoolsaal, maar dit is 44 jaar later vir die 1980-matriekgroep. Ja, dit is tyd vir hul 40
jaar-reünie, maar weens die Covid-pandemie kan hulle dit eers 4 jaar later hou.

Aand van vertoning: Ingang by Duminy Straat word op die aand gebruik. Geen verversings sal te koop of toegelaat wees nie, kom geniet die aand in teater styl in 'n rustige en wonderlike ouditorium. Kom lag saam en vind dalk ietsie dieper in die vertoning.

Venue

Vredelust Ouditorium,Bellville, Cape Town  Location on Google Maps

Frank Opperman - Reunie

Frank Opperman - Reunie 19 Sep 2026 18:30

R220

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…